|
Sjoe ekt lanklaas 'n
nuusbrief geskryf so
jammer daaroor, maar dit
beteken die een kan dalk
biki lank wees.. So hoop
jys lus vir lees.. Ek
sukkel mos met spoedlees
ek vat 'n jaar om een
boek klaar te lees.. En
nou dat julle dit van my
weet kan ek net sowel
met julle deel dat ek
ook nie kan swem nie..
Wel net hondjie swem...
Ok dit voel nou of ek
redelik oopgemaak het
met julle sommer reg van
die begin van die brief
af..
|