Karlien van Jaarsveld

Sluit Aan!

Wees eerste om te weet as ek iets wil deel! Sluit hier aan by my nuusbrief:

Naam:

 

Email:
   
 
Borge & Vriende
 
Lirieke
---------------------------------------

---------------------------------------

 

Back to TopSES SNARE

Jyt jou dag gekry
n laaste snaar vandag gebreek
Jyt n ander girl gevry
Gedink ek sou jou so vergewe
Jy sal moet harder probeer
As jy my terug wil kry

Maar jy weet jou laaste kans is verby
Want ek het ses nuwe snare op n ou kitaar
Ek het gehoor toe jy se jy is nog lief vir haar
En ek weet dit is wreed maar ek weet ek is beter as jy
Ses redes ses redes om jou te vermy

Jyt jou sin gekry
Jyt gese jy wil alleen wees
Dis finaal verby
Jyt altyd gese geen ander
Jy se jou hart is so seer
Sou jy my terug kan kry

Maar jy weet jou laaste kans is verby
Want ek het ses nuwe snare op n ou kitaar
Ek het gehoor toe jy se jy is nog lief vir haar
En ek weet dit is wreed maar ek weet ek is beter as jy
Ses redes ses redes om jou te vermy
Oh oh oh oh

Want ek het ses nuwe snare op n ou kitaar
Ek het gehoor toe jy se jy is nog lief vir haar
En ek weet dit is wreed maar ek weet ek is beter as jy
Ses redes ses redes om jou te vermy

Oh oh oh oh

Want ek het ses nuwe snare op n ou kitaar
Ek het gehoor toe jy se jy is nog lief vir haar
En ek weet dit is wreed maar ek weet ek is beter as jy
Ses redes ses redes om jou te vermy

 

---------------------------------------

Back to TopDaars n storm

Ek soek na dinge rondom my
Daars soveel vrae wat onbeantwoord bly
Hoor jy die stiltes in jou hart
Of soek jy ook na hoe dit alles was

Want daars n storm wat wil losbreek
En nog dinge wat ons wegsteek
En al sou ons hoor hoe ons dit als verloor
Hoe sal ons dit kon regmaak
En jy weet daar bly nog redes
Vir die trane en al die kere
Wat ons stil moes bly om nie weer seer te kry
Dat ons alles kon vermy

Ek hoor jou roep hier binne my
Ek ken die goed wat jou so seer laat kry
En al die vrae wat jy ook het
Al sou ons als weet sou ons dit dan kon red

Want daars n storm wat wil losbreek
En nog dinge wat ons wegsteek
En al sou ons hoor hoe ons dit als verloor
Hoe sal ons dit kon regmaak
En jy weet daar bly nog redes
Vir die trane en al die kere
Wa t ons stil moes bly om nie weer seer te kry
Dat ons alles kon vermy

En ek sal alles geev ri jou as jy ook wou
Dis de liefde wat ons hou

Want daars n storm wat wil losbreek
En nog dinge wat ons wegsteek
En al sou ons hoor hoe ons dit als verloor
Hoe sal ons dit kon regmaak
En jy weet daar bly nog redes
Vir die trane en al die kere
Wat ons stil moes bly om nie weer seer te kry
Dat ons alles kon vermy

Want daars n storm
Want daars n storm
En al sou ons hoor hoe ons dit als verloor
Hoe sal ons dit kon regmaak
En jy weet daar bly nog redes
Vir die trane en al die kere
Wat ons stil moes bly om nie weer seer te kry
Dat ons alles kon vermy

Daars n storm

---------------------------------------

Back to TopEen laaste kans

My laaste trane rol oor my wange
Want ek verlang nog na jou
Kry jou ook tye
Wat jou laat wonder
Of ons n fout gemaak het

Voel jy my ook daar by jou
Of is dit net ek wat nog vashou
As ek daar by jou was
Sou jy verstaan hoe ek nog oor jou voel
As ek daar by jou was
Sou liefde kon seevier
En ons dit bedoel
En ek hoop ons het nog net een kans
Nog een laaste kans

My hart klop stadig
Ek hoor net stiltes
Le jy ook soms en uitstaar
Na al die sterre
Ek voel die verte
Beweeg al nader aan my

Voel jy my ook daar by jou
Of is dit net ek wat nog vashou
As ek daar by jou was
Sou jy verstaan hoe ek nog oor jou voel
As ek daar by jou was
Sou liefde kon seevier
En ons dit bedoel
En ek hoop ons het nog net een kans
Nog een laaste kans

Hoor jy my stem
As ek roep in die nag
Hoor jy my stem
As ek vra jy moet wag

Want as ek daar by jou was
Sou jy verstaan hoe ek nog oor jou voel
As ek daar by jou was
Sou liefde kon seevier
En ons dit bedoel
As ek daar by jou was
Sou jy verstaan hoe ek nog oor jou voel
As ek daar by jou was
Sou liefde kon seevier
En ons dit bedoel
En ek hoop ons het nog net een laaste kans
Nog een laaste kans
 

---------------------------------------

Back to TopJakkals trou met wolf se vrou

Wat het sy wat ek nie het?
En hoe het sy jou hart gewen?
Ek wens ek kon dit als verstaan
Want hoe neem n mens afskeid as jy nie wil gaan?

En ek het jou steeds nodig
Het jy nie ook vir my?
Van wat het jy gaan wegvlug toe jy iemand anders kry?

Jakkals trou met wolf se vrou en jy breek my hart alweer maar ek onthou
Toe jy jou arms om my vou ek mis jou nou
En ek wens ek kon jou vashou maar jakkals trou met wolf se vrou

Ek weet sys nie vir jou bedoel
Hoe kon jy vir haar dit voel?
Ek praat jou taal ek volg jou spoor
Maar al skreeu ek my hart uit sal jy my nie hoor

En ek het jou steeds nodig
Het jy nie dalk vir my?
Het jy van my gaan wegvlug toe jy iemand anders kry?

Jakkals trou met wolf se vrou en jy breek my hart alweer maar ek onthou
Toe jy jou arms om my vou ek mis jou nou
En ek wens ek kon jou vashou maar jakkals trou met wolf se vrou


Maar jakkals trou nie met my meer nie kyk hier kom die ren
Voel jy niks meer vir my nie?

Jakkals trou met wolf se vrou en jy breek my hart alweer maar ek onthou
Toe jy jou arms om my vou ek mis jou nou
En ek wens ek kon jou vashou maar jakkals trou met wolf se vrou


---------------------------------------

Back to TopBeter as liefde

Ek weet my hart is vol maar ek laat jou hier in
Ek weet ek moet weghol maar ek sien n begin
Dit alles met jou ek verloor alle sin
Ek het jou nie verwag ek het jou nie beplan
Maar hoe besluit n mens waarheen jou pad sal gaan
Jyt my gewys hoe jy by my sou staan

Want daar is niks beter as liefde nie
Daars niks beter as jy
En ek weet ek verdien jou nie maar jy bly nog by my
En die liefde vergeet jou nie
En dit sal jou nooit onder kry
En glo wat ek s daars niks beter as liefde nie

Jy het so mooi gelyk jy het als reg gedoen
Jy het deur my siel gekyk ek wou jou aanhou soen
En vir jou wys hoe jy vir my sou val
Hoe kon jy dit weerhou dit wat jy vir my voel?
Die liefde vrees jou nie hy word vir jou bedoel
Hy sal jou intrek en jou hart wegspoel

Want daar is niks beter as liefde nie
Daars niks beter as jy
En ek weet ek verdien jou nie maar jy bly nog by my
En die liefde vergeet jou nie
En dit sal jou nooit onder kry
En glo wat ek s daars niks beter as liefde nie
En ek weet oor n honderd jaar
Sal ek nog steeds dieselfde s
Deur als bly ons nog bymekaar want ek wil net vir jou h

Daars niks beter as jy
En ek weet ek verdien jou nie maar jy bly nog by my
En die liefde vergeet jou nie
En dit sal jou nooit onder kry
En glo wat ek s daars niks beter as liefde nie


---------------------------------------

Back to TopEk wag nog steeds vir jou

Ek sien jou steeds in die rondte
Maar ek hoor niks van jou
Ek sien jy ry om my gronde
Verwag dit nie van jou
Ek hoor te veel van jou vriende
Wat s ek hoort by jou
Dit word gemeet teen die vrese
Wat nie op wil hou

Weet jy ek tel nog steeds die ure om
uit ons verlede
Hoe ken jy my ek wag nog steeds vir jou
Want ek het jou belowe
Ek oorkom my vrese
Kom kry my hier ek wag nog steeds vir jou

Ek hoor dit uit al die monde
Jy roep nog steeds my naam
Ek tel met elke sekonde
Hoe ver jy dalk moet gaan
Ek was verslaaf aan die vrede
Wat jy vir my sou bring
Maar ons leef nou in die hede
Jy was te veel te min

Weet jy ek tel nog steeds die ure om
uit ons verlede
Hoe ken jy my ek wag nog steeds vir jou
Want ek het jou belowe
Ek oorkom my vrese
Kom kry my hier ek wag nog steeds vir jou

Jy bly vir my maar n sonde wat ek nie weg kan gooi
Kom vryf jou sout in my wonde jy bly vir my so mooi

Weet jy ek tel nog steeds die ure om
uit ons verlede
Hoe ken jy my ek wag nog steeds vir jou
Want ek het jou belowe
Ek oorkom my vrese
Kom kry my hier ek wag nog steeds vir jou


---------------------------------------

Back to TopAs die gordyn val

Vers1

Ek en jy,staan alleen
Almal is weg,en ek voel dit reen
Soos elke aand,na elke show
Los jy my weer,en jyt geen berou

Chorus

As die gordyn val,haal jy jou masker af
En word jy weer jouself,waar niemand jou kan sien,en niemand ooit sal weet nie
Maar dit verander alles
Verander hoe ek voel-En wat ek van jou dink
Verander my en jou,ons boot begin te sink
Want jy voel niks vir my nieAs die gordyn val

Vers2

Hoe was ek so verkeerd?Waarom kon ek jou net nie vergeet
En ook soos jy,elke aand
My teen die ander daar om jou meet


Brug

Ek wens ek kon dit skreeu
Ek voel so vasgehou
Want vir my en jou was daar tog nooit `n kans gewees
 

---------------------------------------

Back to TopFeeverhaal

Dit is i warm somersaand in februarie die tyd stap aan
Onthou jy die koue aand in mei
Toe ek my eerste liefdesbriefie van jou kry
Jy skryf van waar jy my die eerste keer raaksien
Voor die skool se hek, ons altwee was toe tien
Jy vra of ek die hele naweek kan kom speel
Wiet geweet jy sal my hart vir altyd steel
En nous jy altyd myne.....

Koor:

En ek sal drome droom oor jou
Soos die feeverhale wat ek onthou
Jy is my prins en ek jou prinses
Ek hoop dat hierdie storie eindig soos al die res

Dis jare later, hier staan ons nou
Ek hou nog net soveel van jou
As daardie eerste naweek saam
Al verskil is dat ons nou net meer verstaan
Jy bou i huis sonder om my met sand te gooi
En kissing tatchers is verby ons soen al mooi
As jy nou verby my stap knip jy al oog
Jy kon so kwaad raak as ek wen met pyl en boog
En nous jy altyd myne....

Koor:

En ek sal drome droom oor jou
Soos die feeverhale wat ek onthou
Jy is my prins en ek jou prinses
Ek hoop dat hierdie storie eindig soos al die res
Sal ons die skemeraand in ry
Op jou wit perd totdat al die sterre skyn
Jy staan hier voor my op jou kniee
En vra of ek my hart sal gee.....ooo mmm aaaahhh

Dit raak al laat ek kyk hoe jy slaap
Dit voel of ek jou net wil wakker maak
Ek wil net hoor hoe jy vir my se
My skat jy is als wat ek wil he

 

---------------------------------------


Back to TopLief maar nie verlief

(Vers)

Verlede somer,kan jy onthou?
Of het jy vergeet van ons twee?
Mosselbaai met sy liggies so fraai
Is die plek waar ek wou wees

Ek weet jy wonder,ek wens jy weet
Jy laat my verlang na die somer
En as jy lag is dit duidelik soos dag
Ek wil meer wees as net vriende


(Koor)
Want jy`s lief vir my
Maar nie verlief op my
Ek sal jou meer gelukkig maak as sy
Se vir my,kom hou jou lyf hier teen my
Ek sal jou meer gelukkig maak as sy

(Vers)

Verlede winter,dit was so koud
Maar dis warm as jy my vashou
Wies die girl wat verlang na jou
En jou laat hang aan alles wat sy se

Elke lente,ry jy verby
En ek wonder of jy my raaksien
Ek gaan jou kry en jou verlief maak op my
Want jys die een wat ek wil he

(Koor)
 

---------------------------------------

Back to TopLief vir jou geraak

Hoe kon ek als so verloor
Hoe kon ek almal net so glo
Terwyl ek weet hoe werk jou hart
Terwyl ek weet hoe alles was

As ek weer `n kans kan kry
En jou woorde hou by my
Sou ek jou terug draai na my toe

Chorus
Ek het lief vir jou geraak
Het my hart van voor af oopgemaak
Ekt my keuse reeds gemaak
Maak die res regtig saak?
Hulle se jy sou my seermaak
As die leuns van die verlede ons moes raak
Maar almal was toe verkeerd
Jy was beter gewees
Jyt die beste van jou vir my gegee

Die storm het lank aangehou
Ek hoor al dae nie meer van jou
Jy was daar,elke keer
Deur die goeie en die seer
Vergewe my,kan ons vergeet?
Ek wil vir altyd by jou wees
Kom ons draai terug die wiser


Chorus
 

---------------------------------------
 

Back to TopRooi ligte

Vers1

Hoe kom jy oor my mure?
Dis dan so hoog gebou
Hoe blus jy al my vure?
As ek jou ver weg hou
Hoe sien jy al my vrese?
As ek jou nie vertrou

Prechorus

Ek sien al klaar die einde, ek raak te lief vir jou

Chorus

Ek was nooit die een wat net als sou oorgee
Ek was nooit die een vir jou
Maar jyt my hart gedraai teen my beter wete
Ek sien rooi ligte met jou

Vers2

Daar was te veel verwagtings
Daar was te veel gebou
Op dit wat jy gedink het sou my by jou kon hou

Chorus

Brug

Hoe draai `n mens weer weg?
Van dit wat jy weet
Nie noodwendig goed sal wees vir jou
En hou `n mens jouself so vas as jy gelos het?
En ek weet dis te laat

chorus

 

---------------------------------------

Back to TopS wat jy wil s

Vers1

Ek voel onseker hier by jou
Dis of als wat ek onthou
Vir `n tyd wag om my weg te vat van jou
En al hou ek jou nou vas
Voel ek hoe jy weg draai omdat jou hart nog nooit net myne was

Chorus

Se wat jy wil se X3
Wil jy my nie he wil jy my he wil jy my he
Se wat jy wil se X3
Ek wil die woorde hoor by jou
Dat die onsekerheid ophou

Vers2

En jy was nog gister by my
Jy het lank gebly asof jy nie weg sou gaan
Nou is als verby
Was ek dalk te gou vir jou?
Of was ek net nog net een vir jou wat jou hart vir `n seisoen kon hou

Brug
Se my wat jou hart voel
Ek wil verstaan wat jy bedoel

Chorus
 

---------------------------------------

Back to TopSonder jou

As jy kon hoor wat my pla
Sal jy verstaan as ek jou wou vra
Want ons tyd het verby gegaan en
Sonder jou doen ek heel okay

Prechorus
En jyt gese ek gaan val
En jyt geglo date k sal
Maar ek staan sterker,sterker as ooit

Chorus
Sonder jou
Is ek minder alleen
Sonder jou
Staan ek meer in die reen
Sonder jou
Is daar niks wat my keer
Soveel geleer ek sal jou nooit nie vergeet
Sonder jou
Bly `n glimlag my by
Sonder jou
Wie gaan my nou onderkry
Soveel geleer ek sal jou nooit nie vergeet

Jyt altyd te maklik gepraat
So of jou woorde jou sterker kan maak
Maar ek sien reg deur jou,en dis nou te laat
Want sonder jou doen ek heel okay

Prechorus
Chorus

Bridge
Nou staan jy arms gevou
Soos ek wegloop van jou
Ek sal jou nog vir lank onthou

Chorus
 

---------------------------------------

Back to TopSoos jy dit doen (English translation in italics)
Like you do it

Wens ek kon verduidelik
Wish I could explain
Jou verduidelik hoe ek voel
Explain the way you make me feel
Alles vir jou skryf
Ill write it down on paper
Dat jy kan sien wat ek bedoel
So you can see what I mean
 
50 jaar van nou af
Fifty years from now
Sal jy weer die brief kan lees
You can read the letter again
Dat jy kan sien wat ek geskryf het
So you can see what I  wrote
Was nog altyd waar gewees
Has always been the truth
 
Chorus
Niemand kan dit doen
Nobody can do
Niemand kan dit doen soos jy dit doen
Nobody can do what you can do 
Niemand kan my soen
Nobody can kiss me 
Niemand kan my soen soos jy my soen
Nobody can kiss me like you kiss me
Niemand kan dit voel 
Nobody can feel 
Niemand kan dit voel soos ons dit voel
Nobody can feel this like we do 
Hou my,net jy
Hold me,only you
 
Liefde bly vir altyd
True love is forever
Ek sal altyd by jou bly
Ill stay with you forever 
Al se ek dit nie hardop
Even if I don`t say it outloud
Jy sal altyd weet dis jy
You will always know it`s you
 
Woorde dra gevoelens
Words carry feelings 
Maar die woorde kan verdwyn
But words can fly away
So ek skryf dit in `n brief neer
So I write it in a letter
Want `n brief verloor nie sein
Because a letter never fades

---------------------------------------

Back to TopSweet dreams

Ek lees jou sms
Vergeet van al die res
In my hart is jy altyd ingeprent
Jys `n deel van my
Dit sal altyd so bly

Soos dit later word
Dink ek meer aan jou
Het al jou smse op my foon gehou
Net voor ek gaan slap
Wag ek dat jy se.

Sweet dreams baby,lekker doeks
Gaan jy my heelnag in jou drome soek?
Soos `n ridder in `n storieboek
Sal jy my kry ek wil he jy moet
Sweet dreams baby,se vir my
Dat jy my iewers in daai droom sal kry
As die son opkom en die droom verdwyn
Voel ek jou nog hier naby my

Toe ek wakker word
Dink ek weer aan jou
Ek sukkel om gisteraand se droom te kan onthou
Daar was ek en jy,soene en champagne

Sal ek jou weer vanaand in my drome kry
By dieselfde boom soos met ons eerste vry
Waar jy my altyd sal bel

Chorus
Bridge
En al voel ek ver van jou
Sal ek dit altyd onthou
Dis waarom ek vashou
As ek vanaand weer wakker le
Sal jy my bel om te se
My baby slap jy al
Ons kan praat totdat jou oe toeval

Chorus
 

---------------------------------------

Back to TopVan Jaarsveld hartedief

V1

Ek wonder soms of jy ook als onthou
Van hoerskool jare af tot hier en nou
Ek wens ek kon die tyd net stil laat staan
Voor ons te groot word en te veel verstaan

Prechorus1

Ek wonder soms hoe lank ons jonk sal bly
Want jare kom en gaan maar ons twee sal vir altyd vriende.

Chorus

Bly net by my,ek sal jou daar kry
Enas jy huil sale k daar wees,vir jou het ek lief
Van Jaarsveld hartedief
Wat my laat lag as ek wil huil
My Annatjie wat ek vir niks verruil

V2

Sal ons nog jare lag oor dit wat was
Studente kuiers verby middernag
Ons het al soveel goed saam deurgemaak
Anna onthou jy,al ons lag en seerkry?

Prechorus

Chorus

Brug

Met net een kyk sal ek verstaan
Wat alles in jou hart aangaan
Sal ek en jy ooit als kan oor vertel